One thought on “TU Delft in top 10 universities world-wide”

  1. Charl, moet dit net nie “electrical engineering” noem nie. Soos jy sal onthou bring dit konnotasies van die “brommers” langs Sunsat up. Die artikel gebruik die meer generiese “engineering schools” wat my rustiger laat slaap.

    Ecole Polytechnique is steeds die coolste. Jy gaan army toe, en jy kan by MIT loop swot – als deel van jou graad. Wie wil Quake speel as jy in jou 1st jaar kan FAMAS skiet ( http://remtek.com/arms/famas/features/features.htm ).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.